TV Plus Afrikaans

Nuwe kykie

Indien jy dink om ’n nuwe program van niks af te skep is moeilik, het jy nog niks gesien nie! Om ’n suksesvolle nuwe weergawe te maak van ’n franchise wat dekades gelede goed gevaar het, is dikwels ingewikkelder vanweë die nostalgie en superaanhangers wat nie by hul “kosbaarheid” wil laat inmeng nie. Soms is die nuwe weergawe net so goed. Hier is van die beste oorgemaakte reekse wat jy op Showmax kan stroom.

PERRY MASON (2020-NOU)

In die reeks, wat gegrond is op die oorspronklike reeks van die middel 1950’s, deurkruis Perry Mason, (Matthew Rhys, Philip Jennings in

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans5 min read
Stroomkyk
DISNEY+ | 2022 | DOKKIE | SEISOEN 1 | KETTINGKYK VANAF DONDERDAG 17 NOVEMBER “Thor” is self die gids in die verkenning van die menslike liggaam se potensiaal in dié reeks van ses episodes. Chris het benewens sy rol as dié TV-god jare gewy aan sy pas
TV Plus Afrikaans2 min read
SABC1 Weekdae 20:00
@GENERATIONSTHELEGACY1 @GEN_LEGACY @GENERATIONS_THE_LEGACY1 h Weekdae SABC1 (*191) 08:00 o Saterdae SABC1 11:00 Nontle het haar ma se raad aanvaar en was platgeslaan deur wat haar ma voorgestel het, Lucy het geweier om bevele van “die bedie
TV Plus Afrikaans2 min read
Nuwe Vennootskap
Net wanneer ons gedink het ons is klaar met die booswig Ingrid van Schalkwyk (Rehane Abrahams) en al haar drama toe sy in September vanjaar in ’n inrigting opgeneem is, kom haar voormalige handlanger Emile (Christian Bennett) en maak amok in Arendsvl

Related