Geloof en hoop
Sep 04, 2020
2 minutes
![tvplusafri200910_article_015_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/2d65w2eutc83gwuc/images/fileTK01XB0D.jpg)
Die Lewe Skuld Jou Niks Seisoen 1 Donderdae VIA (*147) 21:00
Die lewe is soms wreed en genadeloos, vra maar net vir Marlene le Roux, hoof- uitvoerende beampte van die Kunstekaap en aanbieder van die geselsprogram Die Lewe Skuld Jou Niks (2020). “Ek het al so baie dwarsklappe in my 54-jarige bestaan gehad, en mense is verstom dat ek steeds die silwer randjie om ’n donker wolk sien om
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days