Zelda spring in
Sep 04, 2020
3 minutes
![tvplusafri200910_article_021_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/7em1hnebi883gwuv/images/fileWVKJ3XG8.jpg)
![tvplusafri200910_article_021_01_02](https://article-imgs.scribdassets.com/7em1hnebi883gwuv/images/file050ZA3QS.jpg)
Daar is nooit ’n vervelige oomblik wanneer Zelda opdaag nie, sê die aktrise en sangeres Amor Vittone. Gewoonlik kom sy met ’n sak vol drama, maar nie dié keer nie. “Zelda kom kuier by haar suster, Mariaan (Deirdre Wolhuter). Sy woon daar naby, maar Zelda wil by Mariaan al die jongste nuus hoor,” sê Amor. “Hul verhouding was nie van die beste nie, dus is daar gewoonlik spanning. Dis ook nie die gewone stryery tussen sibbe nie.”
![tvplusafri200910_article_021_01_03](https://article-imgs.scribdassets.com/7em1hnebi883gwuv/images/file2MQ3QZG6.jpg)
Maar dit lyk nie asof dit (Marcus Muller), haar in Junie en Julie mishandel en verkrag het nie. “Zelda is verstom wanneer sy daarvan uitvind en sy wil haar suster beskerm. Maar hul versoening behels meer,” sê Amor.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days