TV Plus Afrikaans

Hulp vir die seer benodig

Okkie (Ben Kruger) se gemoed is nie op ’n goeie plek nie. Die gebeure van die afgelope ruk met (Emmanuel Castis), wat sy verskyning in Pretoria gemaak het en die onthullings van Okkie se tyd jare gelede as soldaat in Angola, het die man geknak. “Hy het swaar gedra aan die skuldgevoel oor die siviele konvooi wat hy opgeblaas het,” sê Ben. En dit was ’n skok toe onthul word sy soldaatmakker (Anton Dekker) was die een wat vir Okkie die verkeerde koördinate gegee het

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
eExtra Weekdae 20:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE H Weekdae e.tv (DStv *194) 10:30; eExtra (*195) 04:05 O Saterdae eExtra 10:45 Zeynep was ontsteld omdat Müjgan haar vir Mehdi se situasie blameer het, Ekrem was die geskikte bloedskenker vir Mehdi, maar het
TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca
TV Plus Afrikaans2 min read
E.tv Weekdae17:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE O Sondae eExtra (*195/Openview 105) 15:20 Ender en Sahika het hul plan met Zehra en Hasan Ali uitgevoer, maar nie Zehra of Hasan Ali het gelyk asof dit hulle pla nie, Cagatay het sy vrou geïgnoreer, en Yild

Related