TV Plus Afrikaans

Ter wille van Pa

Die probleem met groot geld – ons praat van miljarde – is dit gaan saam met yslike verraad, implikasies, verdelings en yslike probleme wat ’n familie kan verwoes. Kykers het dit gesien in Billions (2016-nou), en in Succession (2018-nou) het die sieklike mediamagnaat Logan Roy (Brian Cox, Agamemnon in die fliek Troy, 2004) feitlik sy familie en kinders vernietig in sy soektog na ’n erfgenaam om sy sakeryk te bestuur. Dis effens anders in M-Net se nuwe telenovelle, Legacy, wat vanaf Ma. 21 Sep., Ma.-Do. om 19:00, uitgesaai word.

DIE PRYS VAN ROEM

“Hebsug is die superrykes se swak plek,” verduidelik Phathutshedzo Makwarela, uitvoerende vervaardiger en medeskepper van Legacy. “Daar is nie iets soos te veel rykdom in die Pricehuis nie en dit laat hulle veragtelike dinge doen.” Die familie is onder die leiding van Sebastian Price (Deon Lotz, kol. Julian van Heerden in ’n 2015-episode van die Britse periodedrama Wallander, 2008-2016). (Michelle Botes, Cherel in Isidingo, 1998-2020) en Seb se tweede vrou, (Kgomotso Christopher, Katlego Sibeko in Isidingo, 2011-2016), wat tussen hulle drie dogters en ’n seun vir Sebastian gegee het – en almal het ’n kans.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
eExtra Weekdae 20:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE H Weekdae e.tv (DStv *194) 10:30; eExtra (*195) 04:05 O Saterdae eExtra 10:45 Zeynep was ontsteld omdat Müjgan haar vir Mehdi se situasie blameer het, Ekrem was die geskikte bloedskenker vir Mehdi, maar het
TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca
TV Plus Afrikaans2 min read
E.tv Weekdae17:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE O Sondae eExtra (*195/Openview 105) 15:20 Ender en Sahika het hul plan met Zehra en Hasan Ali uitgevoer, maar nie Zehra of Hasan Ali het gelyk asof dit hulle pla nie, Cagatay het sy vrou geïgnoreer, en Yild

Related