Rapport

’n Plek waarvoor Covid-19 bang is

Die Karoo bly droog. Van die Boesmanland-vlakte van Calvinia is dit vaal, asvaal. Hoe verder ’n mens noord ry, hoe erger raak die droogte.

Die pad wat voor my lê, is dié vanaf Carnarvon na Vanwyksvlei, ’n 70 km lange grondpad, destyds met weerskante vooruitstrewende skaap- en stoetboerderye. Groot grond en groot ondernemings wat deur die jare grootliks bygedra het tot broodnodige werkskeppingsgeleenthede in albei dorpe. Maar talle van hierdie plase staan nou leeg van mens en dier, verwilder deur die droogte.

Hoe nader jy aan die uitgeteerde vlakte van Vanwyksvlei kom, lê die niks uitgestrek tot baie verder as wat die oog kan sien. Stap die veld in en daar is doodse stilte. Geen skaap of bok wat blêr, geen voëlgesang soos wanneer die veld vrolik pronk nie. Selfs die geharde doringbome is

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band
Rapport3 min read
Sy Voel Soos ’n Sampioen, Sê Kieser In VSA
‘Hulle hou my in die duister en voer my kraalmis of ek ’n sampioen is.” Dis wat ’n onseker kieser, Paulette van Pennsilvanië, in ’n fyn uitgesoekte fokusgroep van die twee kandidate in die Amerikaans presidentsverkiesing dink ná Donderdagaand se TV-d
Rapport1 min read
Pasop Vir Fopnuus
Van die boodskappe en video’s wat gemoedere in brandgeteisterde dele van die land onnodig opjaag sluit in: ■ ’n Video van kinders wat in ’n stuk droë veld hardloop wat hulle klaarblyklik aan die brand gesteek het. ’n Man-stem sê: “Kyk die bogghers wa

Related