DIE HEL IN ONS PASTORIE
Aug 28, 2020
5 minutes
Deur RICHARD VAN RENSBURG
![f0016-01](https://article-imgs.scribdassets.com/9tqcu17gzk83lbvs/images/fileQSL1TSYT.jpg)
HY HET haar en haar kinders teen die muur laat staan. En toe uiter haar pastoor-man glo die woorde wat sy nooit sal vergeet nie: “Sê jý nou vir my, wie moet ek eerste skiet?”
Dit is die kant van haar eksman waarvan sy gemeente nooit geweet het nie – en waaroor sy steeds angsaanvalle kry, vertel Magda du Toit*.
Vir sy gemeente was Hennie* die vroom herder wat liefde, lankmoedigheid en gesinswaardes predik, maar tuis was hul huwelik vir Magda ’n jare lange hel van mishandeling, beweer sy.
Op foto’s lyk sy jonger as haar jare, maar haar oë is vol skaduwees. Die litteken aan haar voorkop is weens ’n hou met ’n geweerloop, sê sy toe sy haar verhaal met Huisgenoot deel.
Al loop haar
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days