Huisgenoot

‘DORPIES’ GOEDHEID VIR ANDER

WOORDE s o o s “ramptoestand”, “pandemie” en “inperking” was genoeg om Suid-Af r i kaner s ’n gevoel van beklemming te gee toe die coronavirus die land se grense vroeër vanjaar binnegesluip het – maar nie vir Danny Diliberto van Kaapstad nie.

“Toe pres. Cyril Ramaphosa die inperking aangekondig het, was dit vreemd hoe kalm ek gevoel het. Ek het nie geweet hoe nie, maar ek het geweet ek moes op die een of ander manier uitreik,” sê die voormalige Kaapse restauranteienaar.

En hy het rede gehad. “Honger wag vir niemand,” verduidelik hy. “Ek het ’n diep sekerheid gehad dat ek die dakloses in die stad moes kos gee.”

Dit is presies wat hy eintlik al die afgelope

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot4 min read
Weer: Voorspellings En Patrone
DIE weer het op baie maniere ’n invloed op ons lewe. Sommige daarvan is klein – dit kan bepaal wat ons aantrek vir die dag, en of ons Sondag kan braai. En sommige daarvan is groot – ’n droogte kan vernietigend vir ’n boer wees, en ekstreme weer soos
Huisgenoot1 min read
Hallo, Superman!
HY HET groot skoene – en ’n groot pak – om te vul, maar DAVID CORENSWET is slaggereed vir die uitdaging as die nuwe akteur wat Superman speel. David en sy medester Rachel Brosnahan, wat Lois Lane speel, is op die stel van Superman: Legacy opgemerk. A
Huisgenoot3 min read
Op Ons Speellys
As kind het sy altyd gekyk hoe haar ouers die plek aan die brand dans terwyl hulle liefdevol in mekaar se oë staar. “Ons hele familie hou van dans. Dans maak my gelukkig. En as ’n man kan langarm soos my pa, is dit nog beter!” Aan die woord is die sa

Related