Huisgenoot

GESELS SAAM

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 KALAHARI-BRAND: DIE LAND HUIL SAAM

Net twee ma’s en ’n baba het ’n verwoestende brand by die Blinkwater Desert Place Manor in die Kalahari oorleef. Dit het drie pa’s, ’n ma en ses kinders se lewens geëis

Ek en my man was ook in ons huis vasgekeer toe die kamer begin brand. Ek het gelukkig wakker geword. Maar dit gebeur so gou. My gebede is saam met die families. CINDY

Dit is ’n verskriklike tragedie om so in ’n vlammehel te sterf. My hart bloei vir elke familie. Die kindertjies en hul ouers wat gesterf het, het my baie diep geraak. WILMA

Wat in die Kalahari gebeur het, is ’n tragedie wat onbeskryflik groot is. Dis onverstaanbaar. Ag, hoe bid ek tog nie vir krag aan die oorblywende familie nie. ELNA

Ek ken nie een van die Maar toe ek hoor van die brand en wat met hulle gebeur het, het ek gehuil asof hulle familie is. Dit is so hartseer.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Mamma Mia, Dís Nou ’n Láng Asem!
106 vertonings, sjoe … Hoe voel dit om so ’n mylpaal te bereik? Dis nogal groot! Ek het aanvanklik geen idee gehad dat ons ooit daar sou uitkom nie. Dis ’n wonderlike gevoel. Deel met ons van die onvergeetlike oomblikke. Daar was soveel spesiale oomb
Huisgenoot13 min read
As Jy Dood Wakker Word
PASIËNT Een was 24 jaar oud en swanger met haar derde kind toe die masjiene wat haar aan die lewe gehou het, afgeskakel is. Dit was in 2014. ’n Paar jaar vroeër is ’n kwaal by haar gediagnoseer wat tot ’n ongereelde hartklop lei. Gedurende haar vorig
Huisgenoot9 min read
Twee Bondels Vreugde, Jakkals En Wolf
’N MENS ken hom as ’n wêreldreisiger wat nie maklik vir ’n nuwe uitdaging terugdeins nie – of dit nou is om met ’n stapstok in die hand, laphoed op die kop en rugsak die Camino de Santiago-pelgrimstog in Spanje aan te durf, deur Frankryk se bergpasse

Related