Huisgenoot

VAT SO, KUBERBOELIES

TWINTIG jaar lank het sy swygend die seer verduur as die vlymskerp tonge haar soos swepe afransel.

Sy het haarself telkens probeer oortuig dat alle akteurs soms afgekraak en beledig word. Tydens haar twee dekades in die sepie 7de Laan het sy immers geleer dat roem sy goeie en ook slegte kant het.

Tog het elke nuwe aanval deur die boelies wat in die skaduwees van die kuberwêreld skuil, so seer gemaak.

En steeds het Ingrid Paulus, oftewel die Laan se Vanessa Meintjies, dit swygend verduur.

Maar nie meer nie … In ’n openhartige onderhoud met vertel Ingrid die keerpunt het gekom nadat sy onlangs op 42 weer ma geword het. Sy kon nie langer stilbly nie – nie as sy ’n rolmodel vir haar

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Huisgenotjies
Koos aan sy vrou: “Hoe dink jy wat sou van ’n brief word as ek dit aan ‘Die domste man in Suid-Afrika’ adresseer?” Sy vrou: “O, dit sal net eenvoudig na die sender teruggestuur word!” SAN MARCHAND San: “Mammie, die kind sukkel om te praat en hy is al
Huisgenoot4 min read
Wanneer Die shein Verdof
DIS klaar moeilik om ’n goeie winskopie van die hand te wys – maar as dié kopie hom op jou foon voordoen en jy nie eens jou pajamas hoef uit te trek nie, raak dit haas onmoontlik. Dink daaraan as Black Friday elke dag van die jaar: ’n knoopjas teen ’
Huisgenoot2 min read
Dís Cool
Dis al 14 jaar terug wat die eerste Despicable Me uitgereik is. Dit word vandag nog gesien as een van die beste animasiereekse ooit. Natuurlik het die minions ’n massiewe rol in die sukses van dié fliekreeks gespeel – hulle het selfs deesdae hulle ei

Related