Huisgenoot

G’N OOGHARE VIR DIÉ MA

STEL jou gesinsetes in hul huishouding voor: Aan die een kant van die tafel sit Ma, ’n vurige ondersteuner van pres. Donald Trump, wat alles in haar vermoë doen om te sorg hy kry nog ’n ampstermyn.

Aan die ander kant sit Pa, wat die Amerikaanse president nie kan verdra nie en ’n veldtog lei om te verhoed hy word in November herverkies.

En in die middel sit hul tienerdogter, wat albei haar ouers as ’n voortdurende bron van verleentheid beskou.

Welkom by die Conways! Voorheen was Ma, Kellyanne, die bekendste lid van die gesin in haar rol as een van Trump se senior raadgewers, maar nie meer nie – binne net ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Huisgenotjies
Koos aan sy vrou: “Hoe dink jy wat sou van ’n brief word as ek dit aan ‘Die domste man in Suid-Afrika’ adresseer?” Sy vrou: “O, dit sal net eenvoudig na die sender teruggestuur word!” SAN MARCHAND San: “Mammie, die kind sukkel om te praat en hy is al
Huisgenoot4 min read
Wanneer Die shein Verdof
DIS klaar moeilik om ’n goeie winskopie van die hand te wys – maar as dié kopie hom op jou foon voordoen en jy nie eens jou pajamas hoef uit te trek nie, raak dit haas onmoontlik. Dink daaraan as Black Friday elke dag van die jaar: ’n knoopjas teen ’
Huisgenoot2 min read
Dís Cool
Dis al 14 jaar terug wat die eerste Despicable Me uitgereik is. Dit word vandag nog gesien as een van die beste animasiereekse ooit. Natuurlik het die minions ’n massiewe rol in die sukses van dié fliekreeks gespeel – hulle het selfs deesdae hulle ei

Related