Huisgenoot

AS DIE EEN WAT SLAAN MY VROU IS

DAAR was nie net een hou nie; die vuishoue het op hom neergereën.

En keer op keer het hy dit maar “soos ’n man” gevat en nie sy hande vir haar gelig nie – ook nie toe sy met ’n hou sy neus gebreek het nie.

Ja, sy mishandelaar was ’n vrou – sý vrou, die een aan wie hy trou beloof het; die een saam met wie hy hul kinders grootgemaak het.

Dwarsdeur sy huwelik was hy aan die ontvangkant van emosionele en fisieke mishandeling, vertel Henk*. “Sy het my soveel keer ’n bloedneus gegee; ek het al ophou tel hoeveel keer,” sê hy.

“Ons hoor altyd van geweld teen vroue en kinders, en dit ís ’n probleem, maar daar is mans wat ook sistematies

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Huisgenotjies
Koos aan sy vrou: “Hoe dink jy wat sou van ’n brief word as ek dit aan ‘Die domste man in Suid-Afrika’ adresseer?” Sy vrou: “O, dit sal net eenvoudig na die sender teruggestuur word!” SAN MARCHAND San: “Mammie, die kind sukkel om te praat en hy is al
Huisgenoot4 min read
Wanneer Die shein Verdof
DIS klaar moeilik om ’n goeie winskopie van die hand te wys – maar as dié kopie hom op jou foon voordoen en jy nie eens jou pajamas hoef uit te trek nie, raak dit haas onmoontlik. Dink daaraan as Black Friday elke dag van die jaar: ’n knoopjas teen ’
Huisgenoot2 min read
Dís Cool
Dis al 14 jaar terug wat die eerste Despicable Me uitgereik is. Dit word vandag nog gesien as een van die beste animasiereekse ooit. Natuurlik het die minions ’n massiewe rol in die sukses van dié fliekreeks gespeel – hulle het selfs deesdae hulle ei

Related