Huisgenoot

VREDE – MAAR DIE SEER BLY

‘Daar is steeds aande wat ek wakker lê terwyl die beelde van daardie dag by my spook’

DIE man wat so breed vir die kamera glimlag terwyl hy op Mosselbaai met ’n glykabel oor die see ry of op Tergniet se uitgestrekte kuswaters uitspan, lyk of hy geen sorge op aarde het nie. Ja, beaam hy, hy hoor deesdae gereeld van vriende en familie dat hy soveel gelukkiger lyk.

Dis nou byna 20 maande sedert hy in Februarie verlede jaar deur die loopbrugtragedie by die Hoërskool Driehoek in Vanderbijlpark verpletter is. Toe het dit gevoel asof sy geluk vir ewig saam met sy geliefde leerders onder die vallende beton gesterf het. Maar die tyd het algaande sy geestelike wonde begin genees. En vandag kan die 61-jarige Hein Knoetze, afgetrede hoof van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Huisgenotjies
Koos aan sy vrou: “Hoe dink jy wat sou van ’n brief word as ek dit aan ‘Die domste man in Suid-Afrika’ adresseer?” Sy vrou: “O, dit sal net eenvoudig na die sender teruggestuur word!” SAN MARCHAND San: “Mammie, die kind sukkel om te praat en hy is al
Huisgenoot4 min read
Wanneer Die shein Verdof
DIS klaar moeilik om ’n goeie winskopie van die hand te wys – maar as dié kopie hom op jou foon voordoen en jy nie eens jou pajamas hoef uit te trek nie, raak dit haas onmoontlik. Dink daaraan as Black Friday elke dag van die jaar: ’n knoopjas teen ’
Huisgenoot2 min read
Dís Cool
Dis al 14 jaar terug wat die eerste Despicable Me uitgereik is. Dit word vandag nog gesien as een van die beste animasiereekse ooit. Natuurlik het die minions ’n massiewe rol in die sukses van dié fliekreeks gespeel – hulle het selfs deesdae hulle ei

Related