Huisgenoot

Heilsame bakkies

VOLGRAANHAWERMOUT-ONTBYTBAKKIE

GENOEG VIR 4 MENSE

BEREIDING: 10 MIN.

GAARMAAK: 15-20 MIN.

HAWERMOUT

250 ml (1 k) gemaalde
volgraanhawermout, oornag
in 250 ml (1 k) water geweek
500 ml (2 k) water
’n knippie sout
5 ml (1 t) botter of
klapperolie
15 ml (1 e) heuning
2,5 ml (½ t) fyn kaneel
60 ml (¼ k) klappermelk

HAWERMOUT

250 ml (1 k) granola van jou
keuse
15 ml (1 e) papawer- of
sonneblomsade
30 ml (2 e) goji-bessies

VIR VOORSIT

vars vrugte van jou keuse

1 Hawermout Dreineer die hawermout en skep in ’n kastrol. Voeg die water en sout by en bring tot kookpunt. Verlaag die hitte en laat die hawermout liggies 10-15 min. prut of tot gaar. (Dié soort hawermout het ’n effens taaier tekstuur as gerolde of kitshawermout.)

2 Verwyder van die hitte en voeg die botter of klapperolie, heuning, kaneel en klappermelk by. Meng goed en laat staan 5 min.

Verdeel die hawermout

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Huisgenotjies
Koos aan sy vrou: “Hoe dink jy wat sou van ’n brief word as ek dit aan ‘Die domste man in Suid-Afrika’ adresseer?” Sy vrou: “O, dit sal net eenvoudig na die sender teruggestuur word!” SAN MARCHAND San: “Mammie, die kind sukkel om te praat en hy is al
Huisgenoot4 min read
Wanneer Die shein Verdof
DIS klaar moeilik om ’n goeie winskopie van die hand te wys – maar as dié kopie hom op jou foon voordoen en jy nie eens jou pajamas hoef uit te trek nie, raak dit haas onmoontlik. Dink daaraan as Black Friday elke dag van die jaar: ’n knoopjas teen ’
Huisgenoot2 min read
Dís Cool
Dis al 14 jaar terug wat die eerste Despicable Me uitgereik is. Dit word vandag nog gesien as een van die beste animasiereekse ooit. Natuurlik het die minions ’n massiewe rol in die sukses van dié fliekreeks gespeel – hulle het selfs deesdae hulle ei

Related Books & Audiobooks