Die manlike ‘menopouse’
Sep 04, 2020
4 minutes
Deur PIETER VAN ZYL en KIM ARENDSE
![f0042-01](https://article-imgs.scribdassets.com/2dxnfooqdc83lcf8/images/file1M985MFY.jpg)
BAIE middeljarige mans aanvaar dit maar gelate as hul lot: die boepie, die gesukkel om te slaap, die gebrek aan woema om met hul kinders of kleinkinders te speel.
Tussen die lakens gebeur daar ook ál minder, en kyk hulle in die spieël, herken hulle skaars die arme ou met die pap spiere en hangskouers.
Dis mos maar alles deel van ‘‘oud word’’, of hoe?
Minder testosteroon in jou lyf kan meestal die skuld kry vir hierdie simptome, wat verklap dat die jare genadeloos aanstap.
Maar sommige mans ervaar dit erger as ander – en soms ruk
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days