Huisgenoot

Wat moet ek weet oor die teruggee van dinge waarop ek geld skuld?

JY SUKKEL behoorlik om al jou uitgawes te dek en jy kan nie meer die paaiemente op jou motor en eetkamerstel bekostig nie. Kan jy dit vrywillig teruggee en wat behels dit?

Ingevolge die Nasionale Kredietwet (Artikel 127) mag jy jou motor of meubels wat jy op krediet gekoop het, teruggee aan die kredietverskaffer, byvoorbeeld die motorhandelaar of winkel waar jy die eetkamerstel gekoop het.

Hulle sal dit dan weer verkoop om jou skuld te delg. Dit is nie dieselfde as beslaglegging nie, want

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Huisgenotjies
Koos aan sy vrou: “Hoe dink jy wat sou van ’n brief word as ek dit aan ‘Die domste man in Suid-Afrika’ adresseer?” Sy vrou: “O, dit sal net eenvoudig na die sender teruggestuur word!” SAN MARCHAND San: “Mammie, die kind sukkel om te praat en hy is al
Huisgenoot4 min read
Wanneer Die shein Verdof
DIS klaar moeilik om ’n goeie winskopie van die hand te wys – maar as dié kopie hom op jou foon voordoen en jy nie eens jou pajamas hoef uit te trek nie, raak dit haas onmoontlik. Dink daaraan as Black Friday elke dag van die jaar: ’n knoopjas teen ’
Huisgenoot2 min read
Dís Cool
Dis al 14 jaar terug wat die eerste Despicable Me uitgereik is. Dit word vandag nog gesien as een van die beste animasiereekse ooit. Natuurlik het die minions ’n massiewe rol in die sukses van dié fliekreeks gespeel – hulle het selfs deesdae hulle ei

Related