Fortnite-skeppers baklei teen Apple en Google
Sep 04, 2020
3 minutes
Saamgestel deur SUZAAN HALL
![f0072-01](https://article-imgs.scribdassets.com/1tte2c4mrk83lcgj/images/fileAUEA1RF8.jpg)
DIE skeppers van die gewilde speletjie Fortnite sleep die tegnologiereuse Apple en Google hof toe nadat hulle dié speletjie uit hul appwinkels verwyder het. Wat het hier gebeur en waaroor gaan die ongelukkigheid?
Wat het gebeur?
Enige app wat deur die Apple App Store verkoop word, moet 30% van wat hulle ook al binne die app verkoop (soos wanneer Fortnitespelers in die app nuwe karakters of kostuums koop) aan Apple betaal. Dieselfde geld vir apps
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days