Huisgenoot

OOR DIE WÊRELD

BRITTANJE

NUWE DINOSOURUSSPESIE ONTDEK

Paleontoloë het ’n nuwe dinosou russpesie op die Britse eiland Wight ontdek. Vier bene is verlede jaar gevind, en die navorsers van die Universiteit van Southampton het nou vasgestel dit behoort aan ’n nuwe teropode-spesie (’n karnivoriese dinosourus wat gewoonlik op twee agterbene geloop het) wat verwant is aan die Tyrannosaurus rex.

Hy is Vectaerovenator

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Huisgenotjies
Koos aan sy vrou: “Hoe dink jy wat sou van ’n brief word as ek dit aan ‘Die domste man in Suid-Afrika’ adresseer?” Sy vrou: “O, dit sal net eenvoudig na die sender teruggestuur word!” SAN MARCHAND San: “Mammie, die kind sukkel om te praat en hy is al
Huisgenoot4 min read
Wanneer Die shein Verdof
DIS klaar moeilik om ’n goeie winskopie van die hand te wys – maar as dié kopie hom op jou foon voordoen en jy nie eens jou pajamas hoef uit te trek nie, raak dit haas onmoontlik. Dink daaraan as Black Friday elke dag van die jaar: ’n knoopjas teen ’
Huisgenoot2 min read
Dís Cool
Dis al 14 jaar terug wat die eerste Despicable Me uitgereik is. Dit word vandag nog gesien as een van die beste animasiereekse ooit. Natuurlik het die minions ’n massiewe rol in die sukses van dié fliekreeks gespeel – hulle het selfs deesdae hulle ei

Related