Huisgenoot

HULPBRONNE STEENKOOL

HET JY GEWEET?

Daar is ’n geskatte 1 100 miljard ton bewese steenkoolreserwes wêreldwyd. Dis genoeg om teen die huidige koers van ontginning sowat 150 jaar te hou.

Suid-Afrika se steenkoolsektor bied werk aan sowat 90 000 mense. Ons land is in 2017 as die sewende grootste steenkoolprodusent beskou en het 3,3% van die wêreld se steenkool gelewer.

STEENKOOL is ’n fossielbrandstof wat vir ons moderne leefwyse nuttig is, maar wat ongelukkig ook baie tot lugbesoedeling en aardverhitting bydra. Ten spyte van dié groot nadele kan ons in hierdie stadium nie sonder steenkool klaarkom nie. Ons leer jou waar steenkool vandaan kom en watter gebruike ons daarvoor het.

TOP-10-STEENKOOLPRODUSENTE IN 2018

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Nuwe Gesiggies In Mr. Men-land
HOE lyk ’n kielie? Watter klere dra ’n skok? Hoe praat ’n kopstamp? Dis vrae wat enige ouer sou laat kopkrap. “Pa, hoe lyk ’n kielie?” was presies die uitdaging wat Roger Hargreaves se seun Adam hom in 1971 as agtjarige by die ontbyttafel gestel het.
Huisgenoot9 min read
Twee Bondels Vreugde, Jakkals En Wolf
’N MENS ken hom as ’n wêreldreisiger wat nie maklik vir ’n nuwe uitdaging terugdeins nie – of dit nou is om met ’n stapstok in die hand, laphoed op die kop en rugsak die Camino de Santiago-pelgrimstog in Spanje aan te durf, deur Frankryk se bergpasse
Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Sit jy? Dis dalk beter so. Want die volgende mag kom as ’n skok. Waar kry Holland sy naam vandaan? Ons weet die Lae Lande lê nie hoog nie, en die woord “Nederland” lyk ook vir ons onder die hand liggend: Holland is tog sekerlik net ’n land wat ’n hol