EK SAL VAN MY LAAT HOOR
![f0090-01](https://article-imgs.scribdassets.com/1lwmdu7sow83lchs/images/fileSSK9PLBM.jpg)
![f0090-02](https://article-imgs.scribdassets.com/1lwmdu7sow83lchs/images/fileMY9D088V.jpg)
EK IS in 1983 in die pragtige Kaapstad gebore en het daar in Eersterivier in ’n Indiese Moslemgesin grootgeword.
Ek’s doof gebore. Aanvanklik het ek gehoortoestelle gedra, maar my gehoor het spoedig soveel verswak dat ek nie langer by hulle baat gevind het nie. My pa, Riyaaz, is oorlede toe ek nog op
My pa, Riyaaz, is oorlede toe ek nog op skool was. Ek het soveel kosbare herinneringe aan hom, ’n pragtige mens van binne en buite. Hy sal altyd in my hart voortleef.
Waar ek vandag is, is aan my ma, Rahima, te danke. Sy’s my held, inspirasie en rolmodel. ’n Sakevrou, ’n mooi, sterk mens. Sy’t my nog nooit in die steek gelaat nie. Sy’s my gids op my lewenspad.
Sy glo nie aan “nee, ek kan dit nie doen nie”. Dus moes ek my bes probeer gee
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days