110 KG LIGTER – EN ’N NUWE MENS
Sep 04, 2020
4 minutes
Saamgestel deur KIM ABRAHAMS
DIE tienerseun staan trots langs ’n kartonuitknipsel van homself, maar dis moeilik om te glo dis dieselfde mens. Arya Permana lyk glad nie soos die figuur langs hom nie – hy is inderwaarheid ’n skadu van sy ou self.
Die 14-jarige is nie meer die vetsugtige, onseker en eensame kind wat hy was nie.
Arya se grootte het hom eens die titel wêreld se vetste kind besorg, maar dié beskrywing spook nie meer by hom nie.
Hy het binne vier jaar ’n verbysterende 110 kg afgeskud en is nou ’n selfversekerde kind wat dit geniet om fiks te bly
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days