Die Tuinier Tydskrif

Kweek BESSIES: Dis makliker as wat jy dink!

Afgesien van die algemeen gekweekte appelliefie en aarbeie sluit die verskeidenheid uitheemse bessies wat ons nou kan kweek in bloubessies wat in drie seisoene vrugte dra (vroeg, middel-en laatseisoen), swart en rooi frambose, Taybessies (ʼn kruis tussen ʼn swartbessie en ʼn framboos), doringlose swartbessies, swartaal-, bos-en gojibessies, wat as superkos bekend is.

Volgens Linda Wainman van Just Berry Plants wil die meeste bessies koue winters hê, en was dit baie lank moeilik vir tuiniers om hulle te kweek buiten in die Kaap.

Nuwe variëteite word egter vir subtropiese gebiede bekendgestel, en sommige bessieprodusente akklimatiseer jong plante deur hulle die eerste 18 maande in tonnels te kweek sodat hulle sterk wortels kan ontwikkel voor hulle aan tuiniers beskikbaar gestel

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Die Tuinier Tydskrif

Die Tuinier Tydskrif3 min read
Lekker patats…
Gekookte, gebakte of gebraaide patats (Ipomoea batatas) is ‘n heerlike en gesonde wintertrooskos. Net ‘n klontjie botter, ‘n bietjie geurmiddels en jy kan aansit om te eet. Hulle oortref aartappels in geur en voeding, synde ‘n lae-GI-groente wat jou
Die Tuinier Tydskrif1 min read
Plantgalery
BRONNE Landskapontwerper: Franchesca Watson – www.franchescawatson.com Kwekery: Renu-Karoo Kwekery – renukaroo@gmail.com ■
Die Tuinier Tydskrif1 min read
Hangende Tuine
Hangmandjies kan lewe in patio’s, balkonne en tuine blaas. Dit omskep die alledaagse in welige en kleurryke hangende fokuspunte. Leer meer oor hierdie tipe tuinmaak met blomme en loof wat oor die mandjie se rand hang om jou eie kunstige meesterstukke