Die Tuinier Tydskrif

Weg verloor!

Ek het nog nooit ‘n erge soettand gehad nie en selde gaskoeldrank gedrink, koek geëet, of selfs die poedings wat ek so gereeld vir ander gebak het nie. Trouens ek sal maklik meer as drie dosyn pannekoeke bak (met agt eiers in) sonder om die eerste flop wat in ‘n dam kaneelsuiker lê te eet terwyl ek wag vir die pan om ‘in te bak’ soos hulle altyd sê. Maar dié situasie het onlangs verander.

Dit kan seker toegeskryf word daaraan dat die owerhede (en almal wat besluite neem in organisasies en bewegings) pal aan

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Die Tuinier Tydskrif

Die Tuinier Tydskrif3 min read
Lekker patats…
Gekookte, gebakte of gebraaide patats (Ipomoea batatas) is ‘n heerlike en gesonde wintertrooskos. Net ‘n klontjie botter, ‘n bietjie geurmiddels en jy kan aansit om te eet. Hulle oortref aartappels in geur en voeding, synde ‘n lae-GI-groente wat jou
Die Tuinier Tydskrif1 min read
Plantgalery
BRONNE Landskapontwerper: Franchesca Watson – www.franchescawatson.com Kwekery: Renu-Karoo Kwekery – renukaroo@gmail.com ■
Die Tuinier Tydskrif1 min read
Hangende Tuine
Hangmandjies kan lewe in patio’s, balkonne en tuine blaas. Dit omskep die alledaagse in welige en kleurryke hangende fokuspunte. Leer meer oor hierdie tipe tuinmaak met blomme en loof wat oor die mandjie se rand hang om jou eie kunstige meesterstukke

Related