Die Tuinier Tydskrif

Lentevoorbereiding

Ek skryf al meer as 25 jaar artikels oor bonsai, en elke jaar ongeveer hierdie tyd oor presies dit: lentevoorbereiding. En tog word ek die afgelope 25 jaar self onverhoeds betrap. Die rede is dat die lente in Suid-Afrika haastig kom as dit kom, en skielik kom jy agter dat daar te veel is om gelyktydig te doen. Dan gebeur dit alte dikwels ook dat jy eers na tien jaar by iets uitkom wat tot volgende jaar uitgestel word!

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Die Tuinier Tydskrif

Die Tuinier Tydskrif2 min read
Probleemoplossing
V. Hoekom het ek lelike knoppe op my suurlemoenboom se blare? A. ‘n Plaag genaamd sitrusilla is verantwoordelik vir die onooglike knoppe op die blare van suurlemoene. Dit word veroorsaak deur die jong nimfe wanneer hulle uitbroei en begin vreet. Dit
Die Tuinier Tydskrif4 min read
Geen Spogvertoning SONDER GRYS Nie!
Die kleur grys word oor die algemeen as ʼn neutrale of achromatiese kleur omskryf wat gewoonlik met onverskilligheid, onsekerheid, beskeidenheid en verveeldheid verbind word, en is oënskynlik nie ʼn gunstelingkleur as dit met ander kleure vergelyk word
Die Tuinier Tydskrif2 min read
Welkom
Alles wat ons in ‘n immerveranderende wêreld beleef, soos om ‘n nuwe struik of boom te plant, ‘n nuwe lid van die gesin te kry (hetsy mens of troeteldier of dalk albei), het ‘n impak op ons daaglikse roetine. Veranderinge sorg soms vir moeilike tye.

Related