Al weer borrelpraatjies
Sep 04, 2020
3 minutes
Deur Maarten Mittner
![f0033-02](https://article-imgs.scribdassets.com/5i7ezanshs83o7bc/images/fileWM96M81B.jpg)
![f0033-01](https://article-imgs.scribdassets.com/5i7ezanshs83o7bc/images/fileVBHJRPET.jpg)
die Nasdaq en S&P 500 wat opnuut rekordhoogtepunte aanteken, laat vrese ontstaan oor ’n markborrel wat deur die realiteit van ongunstige ekonomiese toestande geprik kan word.
Die Amerikaanse markte lyk uit pas uit met die ekonomiese werklikhede van ’n internasionale pandemie wat uiters aktief bly, plus swak maatskappyverdienstes en gedempteekonomiesedata – selfs die Amerikaanse Federale Reserweraad (Fed) waarsku dat meer onsekerheid voorlê. Tog is alle markverliese sedert Maart ingehaal en die Nasdaq het sedert Januarie met meer as 25% opgeskiet.
Die miljardêr-beleggerGeorge Soros is onderdié wat waarsku
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days