Rapport

Klop daai ‘slegte’ skuld

Kom ons gesels oor huis koop.

En spaar.

Die twee is nie altyd versoenbaar nie. Dit weet ek.

Meer aande se sop en brood as wat my dieet voorgeskryf het, dis hoe ek weet. En dan by my kuiertjies by pelle, dieselfde. Sop en brood. En ons wyn (ons is Kapenaars) was in die kategorie van “heel lekker drinkwyn”.

Die finansiële les wat ek hieruit geleer het, is dat ons (of die meeste van ons) ’n huis koop wat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band
Rapport3 min read
Sy Voel Soos ’n Sampioen, Sê Kieser In VSA
‘Hulle hou my in die duister en voer my kraalmis of ek ’n sampioen is.” Dis wat ’n onseker kieser, Paulette van Pennsilvanië, in ’n fyn uitgesoekte fokusgroep van die twee kandidate in die Amerikaans presidentsverkiesing dink ná Donderdagaand se TV-d
Rapport1 min read
Pasop Vir Fopnuus
Van die boodskappe en video’s wat gemoedere in brandgeteisterde dele van die land onnodig opjaag sluit in: ■ ’n Video van kinders wat in ’n stuk droë veld hardloop wat hulle klaarblyklik aan die brand gesteek het. ’n Man-stem sê: “Kyk die bogghers wa

Related