Rapport

Hof toe ná vrae oor Tshwane-geldsake

Burgerregtegroepe in Tshwane wend hulle tot die hof om ’n omstrede begroting ongeldig te laat verklaar weens onder meer vasgestelde tariewe vir water- en sanitasiedienste.

Die Tshwane-metroraad ontken in hofstukke die stad se administrateur, Mpho Nawa, het die begroting goedgekeur, soos drie burgerregtegroepe beweer.

Die stadsraad het dit self goedgekeur voordat dit in Maart ontbind is, sê Alex Jonker, die stad se

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport3 min read
Water, Krag Én Inwoners Se Geduld Is Op!
Strate vol vullis en rioolvuil, paaie vol slaggate, kragpale wat kantel. Dít is waarmee die inwoners van Delareyville, Ottosdal en Sannieshof in die Tswaing- plaaslike munisipaliteit in Noordwes te kampe het. Dele van Ottosdal was boonop teen gister
Rapport3 min read
Dis John Vs. Mbali (jy’s Nie Genooi Nie)
Alle paaie lei volgende naweek na Zoom vir die DA se aanlyn federale kongres, waarop die party nuwe permanente leiers kies. Terwyl John Steenhuisen, tussentydse leier, die gunsteling is om Saterdag as permanente leier verkies te word, het sy opponent
Rapport2 min read
Hou Kop – Deur By Die Harde, Koue Feite Te Hou
’n Jong boer word by Paul Roux in die Vrystaat vermoor. Ons kollektiewe spanningsvlak skiet op na 7 uit 10. Die EFF dreig met “aanvalle” op wit boere by die moordverdagtes se tweede verskyning. Spanningsvlak: 8. Later lei die EFF-leier Mbuyiseni Ndlo