Rapport

Vind jou ‘ikigai’

Die Japannese noem dit “ikigai”. Dit vertaal losweg as “bestaansrede” – iets wat jou soggens opgewonde maak om op te staan. Héctor García, medeskrywer van Ikigai: The Japanese Secret to a Long and Happy Life (Penguin, 2017), beskryf dit as die ontmoeting van jou belangstellings, talente, en dít wat die wêreld nodig het en bereid is om vir te betaal. Mense wat hul “ikigai” vind, leef glo langer en is gelukkig, energiek en produktief. Klink wonderlik.

Maar vir die meerderheid mense is dit nie ’n maklike ding om te vind nie – inderdaad soek hulle hul lewe lank daarna, sonder sukses, terwyl hulle dag ná dag in ’n beroep sit wat hulle min interesseer, maar die rekeninge betaal.

En toe kom die pandemie, en in die drie maande tussen 1 April en 30 Junie vanjaar het meer as 105 000 werkers art. 189a-kennisgewings gekry

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band
Rapport3 min read
Sy Voel Soos ’n Sampioen, Sê Kieser In VSA
‘Hulle hou my in die duister en voer my kraalmis of ek ’n sampioen is.” Dis wat ’n onseker kieser, Paulette van Pennsilvanië, in ’n fyn uitgesoekte fokusgroep van die twee kandidate in die Amerikaans presidentsverkiesing dink ná Donderdagaand se TV-d
Rapport1 min read
Pasop Vir Fopnuus
Van die boodskappe en video’s wat gemoedere in brandgeteisterde dele van die land onnodig opjaag sluit in: ■ ’n Video van kinders wat in ’n stuk droë veld hardloop wat hulle klaarblyklik aan die brand gesteek het. ’n Man-stem sê: “Kyk die bogghers wa

Related