Landbouweekblad

Het Covid-19 ’n kopskuif oor skoolgaan gebring?

LIGGING

Mokopane, Limpopo

KORTOM

■ Kort ná die beweeg tot vlak 2 van die landwye inperking wys die nuwe normaal dat nie alle leerders terugkeer skool toe nie.

■ ’n Pretoriase private leersentrum het ná die inperking leerders uit die Wes-Kaap, KwaZulu-Natal en selfs Rusland en Kazakstan.

■ ’n Naweekwebinaar vir tuisonderrigouers met beperkte deelname bly volbespreek soos ouers bemagtig wil word vir die nuwe werklikheid.

■ Kinders leer ander vaardighede en die inperking kan die voorkoms van onderrig permanent verander.

Hoewel konsepte soos tuisonderrig en afstandsonderrig die afgelope paar jaar stil en stellig langs die kantlyn van hoofstroomonderwys plek ingeneem het, was dit die Covid-19-pandemie wat konvensionele skoolloopbane so omvergewerp het dat tuisonderrigsentrums en aanlyn skole skielik uit hul nate bars.

Mnr. Jannie van der Walt en sy vrou, Rika, se drie seuns was nog nooit in ’n skool nie. Hulle woon op ’n plaas in Limpopo se Marken-omgewing en die seuns sou op Lephalale of na die CVO-skool se koshuis op Mokopane moes gaan. Hul ouers het egter

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Strenger EU-reëls Op Pad ... ‘Maar Praat Met Die Boer’
DIE sybokhaarbedryf sal rekening moet hou met strenger regulasies van die Europese Unie (EU), was die sentrale boodskap op die pas afgelope kongres van Sybokhaar Suid-Afrika (SSA) op Graaff-Reinet. Suid-Afrika maan egter teen die oorhaastige instelli
Landbouweekblad9 min read
Gesukkel Met Finansiering Kry Grondprojek Nie Onder
Hulle wou al baie meer vermag het, maar deur te begin met dít wat hulle gehad het, is hy en sy vennote stadig maar seker besig om ’n boerdery staan te maak wat ’n beter toekoms vir hul kinders kan beteken, vertel Johannes Kamfer, terwyl hy na die vru
Landbouweekblad3 min read
RPO Bied Raad Oor Bek-en-klouseer
TWEE aangrensende eiendomme net buite Humansdorp en ’n plaas in die Zuurveld-gebied wat daarmee verbind word, het positiewe gevalle van bek-enklouseer opgelewer, terwyl ’n geval op ’n nie-verwante plaas 28 km wes van die aanvanklike besmette plaas oo

Related