Landbouweekblad

Wynbedryf: 2020 een van ergste krisisse nóg

Die wynbedryf het nét begin kop optel toe die Covid-19-pandemie hom soos ’n voorhamer tref. “Dis een van die bedrywe wat die swaarste getref is, veral weens die beperkings om handel te dryf op die uitvoer- en plaaslike mark en die verslegtende ekonomiese toestande regoor die wêreld,” het dr. Tracy Davids, bestuurder van kommoditeitsmarkte en vooruitlesing by die buro vir voedsel- en landboubeleid (BFAP), tydens die virtuele bekendstelling van die buro se vooruitskouing vir 2020 tot 2029 gesê.

Aan die begin van die jaar het dinge heel goed daar uitgesien vir die wynbedryf, wat die afgelope dekade sowat 13% van sy wingerdoppervlakte verloor het.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
PP Mong-trust Hou 30ste Suksesvolle Veiling
Die PP Mong-trust van Bertus Mong het op 4 Junie sy 30ste suksesvolle produksieveiling op die plaas Florina, Villiersdorp, aangebied. Die duurste Hereford-bul, lot 107, is vir R90 000 aan AS Isted van Barkly-Oos verkoop. Sewe bulle is teen gemiddelde
Landbouweekblad3 min read
Pannar Dra Sterk By Tot Opbrengssukses
Dirk de Beer, wat dekades gelede sy eie boerderye tussen Bloemhof en Hoopstad op die been gebring het, sê Pannar Saad se uitstekende mieliebasters pas goed in by hul rotasiestelsel en is ’n integrale deel van hul besluitnemingsproses. Die Dirlyn-boer
Landbouweekblad1 min read
Sybokhaarboer Van Oos-Kaap Loop Wêreldrekordprys Met Haarbreedte Mis
Op die laaste veiling van die huidige somerseisoen, gehou op 4 Junie in Gqeberha, het FEC Farming van Willowmore ’n nuwe somerseisoen-rekordprys van R1 046/kg behaal vir ’n baal BSFFK-superstylkleinbokkiehaar van 23 mikron. Dit was net R6/kg te min o