Vordering met sakeredding van rooibostee-aanleg
Sep 11, 2020
3 minutes
AMELIA GENIS agenis@landbou.com
Nieuwoudtville Rooibos Edms. Bpk. is besonder “redbaar”, veral as binnelandse en buitelandse markte vir die maatskappy se teevoorraad gefinaliseer kan word, sê mnr. Herman Bester, wat in Julie deur die Noord-Kaapse hooggeregshof as sakereddingspraktisyn aangestel is.
Volgens hom is dit nie ’n proses waarin hulle probeer om tyd te koop nie; dis eerder ’n projek om kritieke aspekte van die onderneming wat in die verlede agterweë gebly het, toe te pas.
“Die maatskappy het baie potensiaal. Hy het ’n unieke produk wat
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days