Landbouweekblad

Min prysstygings by wintergraan

Koring- en garsboere moet hulle staal om in die volgende tien jaar alles in hul vermoë te doen om doeltreffender te boer om winsgewend te bly.

Die jongste vooruitskouing van die buro vir voedsel- en landboubeleid (BFAP) voorspel dat plaaslike prysstygings tot 2029 onder die inflasiekoers gaan bly. Prysstygings van gemiddeld 2,7% en 3,1% per jaar word by onderskeidelik koring en gars verwag.

Dit is ’n gevolg van internasionale koringpryse wat na verwagting rondom $200/t (sowat R3 336/t) gaan bly vanweë rekordoeste, veral in die Europese Unie, ’n groot oordragvoorraad en verdere verwagte goeie oeste. Die Internasionale Graanraad raam dat die 2021-oes ook groot gaan wees vanweë meer produksie in Rusland, Kanada, Australië en Argentinië. Nog ’n faktor wat tot laer pryse bydra, is die daling in die vraag na koring weens

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad9 min read
Gesukkel Met Finansiering Kry Grondprojek Nie Onder
Hulle wou al baie meer vermag het, maar deur te begin met dít wat hulle gehad het, is hy en sy vennote stadig maar seker besig om ’n boerdery staan te maak wat ’n beter toekoms vir hul kinders kan beteken, vertel Johannes Kamfer, terwyl hy na die vru
Landbouweekblad1 min read
PP Mong-trust Hou 30ste Suksesvolle Veiling
Die PP Mong-trust van Bertus Mong het op 4 Junie sy 30ste suksesvolle produksieveiling op die plaas Florina, Villiersdorp, aangebied. Die duurste Hereford-bul, lot 107, is vir R90 000 aan AS Isted van Barkly-Oos verkoop. Sewe bulle is teen gemiddelde
Landbouweekblad3 min read
RPO Bied Raad Oor Bek-en-klouseer
TWEE aangrensende eiendomme net buite Humansdorp en ’n plaas in die Zuurveld-gebied wat daarmee verbind word, het positiewe gevalle van bek-enklouseer opgelewer, terwyl ’n geval op ’n nie-verwante plaas 28 km wes van die aanvanklike besmette plaas oo