Huisgenoot

Hoender om van te kloek

EENPOT-HOENDERBORS-EN-RYSKASSEROL

Hierdie geurige gereg word met hoenderborsies, steeds met die vel aan, gemaak.

GENOEG VIR 4-6 MENSE

BEREIDING: 15 MIN.

GAARMAAK: 20-30 MIN.

4 hoenderborsfilette, ontbeen
(sien die wenk aan die
einde van dié artikel), maar
behou die vel, in groot stukke
gesny
sout en varsgemaalde
swartpeper (of sichuan-peper)
5 kardamompeule, ontdop
10 ml (2 t) heel komynsade
3 kaneelstokke
olyfolie
2 uie, in skywe gesny
250 g basmatirys
80 ml (⅓ k) rosyne
750 ml (3 k) hoenderaftreksel
10 g elk pietersielie en
koljander,
gekap
’n hand vol geroosterde
gekapte
haselneute

VIR VOORSIT

125 ml (½ k) dik romerige natuurlike jogurt
30 ml (2 e) olyfolie

1 Geur die hoenderfilette met sout en peper. Plaas in ’n bak en voeg die speserye en ’n goeie skeut olyfolie by. Meng die speserymengsel goed deur die hoender.

2 Verhit sowat 30 ml (2 e) olie in ’n pan en braai die uie stadig tot gekaramelliseer. Skep uit.

3 Braai die hoender in nog sowat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot4 min read
Weer: Voorspellings En Patrone
DIE weer het op baie maniere ’n invloed op ons lewe. Sommige daarvan is klein – dit kan bepaal wat ons aantrek vir die dag, en of ons Sondag kan braai. En sommige daarvan is groot – ’n droogte kan vernietigend vir ’n boer wees, en ekstreme weer soos
Huisgenoot1 min read
Hallo, Superman!
HY HET groot skoene – en ’n groot pak – om te vul, maar DAVID CORENSWET is slaggereed vir die uitdaging as die nuwe akteur wat Superman speel. David en sy medester Rachel Brosnahan, wat Lois Lane speel, is op die stel van Superman: Legacy opgemerk. A
Huisgenoot3 min read
Op Ons Speellys
As kind het sy altyd gekyk hoe haar ouers die plek aan die brand dans terwyl hulle liefdevol in mekaar se oë staar. “Ons hele familie hou van dans. Dans maak my gelukkig. En as ’n man kan langarm soos my pa, is dit nog beter!” Aan die woord is die sa

Related Books & Audiobooks