Huisgenoot

LIEWE ELIZE

HOE SÊ EK NEE VIR KUIERS?

Ek is ’n jong vrou wat nie kinders het nie, maar almal in my familie hou my graag met hul kinders besig. Tydens die inperking is dit vir my moeiliker as gewoonlik om nee te sê wanneer mense die kinders vir ’n kuier wil aflaai. Ek voel so onvriendelik. Ek doen graag klein projekte saam met hulle wat ek vooraf beplan en die goedjies voor regkry. Ek wil nie siek word nie. Ek het nie ’n mediese fonds nie en werk van die huis af. Ek sien nie vriende nie en gaan net elke twee weke winkels

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot4 min read
Wanneer Die shein Verdof
DIS klaar moeilik om ’n goeie winskopie van die hand te wys – maar as dié kopie hom op jou foon voordoen en jy nie eens jou pajamas hoef uit te trek nie, raak dit haas onmoontlik. Dink daaraan as Black Friday elke dag van die jaar: ’n knoopjas teen ’
Huisgenoot4 min read
Wéér Saam In Nog ’n Storm
IN TYE van verlies of hartseer maak bloed- en liefdesbande jou sterker. Dis die krag van daardie band wat vandag die akteur Jurgen McEwan en sy susters, Leonie en Cheslynn, hier in hul grootwordhuis in Atlantis omvou. Want die lewe het hulle weer ’n
Huisgenoot2 min read
Dís Cool
Dis al 14 jaar terug wat die eerste Despicable Me uitgereik is. Dit word vandag nog gesien as een van die beste animasiereekse ooit. Natuurlik het die minions ’n massiewe rol in die sukses van dié fliekreeks gespeel – hulle het selfs deesdae hulle ei

Related