Huisgenoot

Legacy

DIE STORIE

Dit gons omtrent oor M-Net se eerste telenovelle, Legacy.

Die reeks, wat wemel van bekende gesigte, gaan oor die beleggingsryk Legacy Investments, wat Sebastian Price in die 1970’s gestig het. Vandag is hy miljarde werd. Hy word nou deur aftrede in die gesig gestaar, en iemand moet die leisels oorneem. Maar wie gaan dit wees?

Sy bitter eksvrou en opportunistiese oudste dogter sal immers alles in hul vermoë doen om te keer dat sy enigste seun by sy tweede vrou die troon bestyg en oorneem as uitvoerende hoof.

Die reeks is ’n mengsel van die trefferreeks , wat gaan oor ’n skatryk mediafamilie.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot4 min read
Weer: Voorspellings En Patrone
DIE weer het op baie maniere ’n invloed op ons lewe. Sommige daarvan is klein – dit kan bepaal wat ons aantrek vir die dag, en of ons Sondag kan braai. En sommige daarvan is groot – ’n droogte kan vernietigend vir ’n boer wees, en ekstreme weer soos
Huisgenoot1 min read
Hallo, Superman!
HY HET groot skoene – en ’n groot pak – om te vul, maar DAVID CORENSWET is slaggereed vir die uitdaging as die nuwe akteur wat Superman speel. David en sy medester Rachel Brosnahan, wat Lois Lane speel, is op die stel van Superman: Legacy opgemerk. A
Huisgenoot3 min read
Op Ons Speellys
As kind het sy altyd gekyk hoe haar ouers die plek aan die brand dans terwyl hulle liefdevol in mekaar se oë staar. “Ons hele familie hou van dans. Dans maak my gelukkig. En as ’n man kan langarm soos my pa, is dit nog beter!” Aan die woord is die sa

Related