Hoe grootdata belegging verander
Sep 18, 2020
3 minutes
Deur Johan Fourie
![f0006-03](https://article-imgs.scribdassets.com/12xh5s9gsg84tcpt/images/fileMZV38OPU.jpg)
![f0006-01](https://article-imgs.scribdassets.com/12xh5s9gsg84tcpt/images/file2UJF0P4W.jpg)
ie wêreld van belegging is vinnig aan die verander. ’n Kombinasie van Covid-19, inperkings, fiskale-aansporingspakkette, groter besparing en meer ontspanningstyd het tot ’n toename in kleinhandelbeleggings gelei. Aanlyn beleggingsplatforms soos eToro, Robinhood en EasyEquities maak dit nou nie net maklikervirgewone mense om in internasionale aandele te belê nie, maar laat amateurhandelaars ook toe om ’n internasionale reputasie en ondersteunersgroep op te bou. Dave Portnoy, beter bekend as Davey DayTrader, staan aan die voorpunt van ’n beweging om die werkswyse van
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days