Rapport

‘Dis mý kuur – en sterkte aan die res’

‘Jy sit eers jou eie suurstofmasker op in ’n noodsituasie op ’n vliegtuig en dan begin jy die mense om jou help so vinnig jy kan.”

Dis hoe Peter Marks van Amerika se voedsel-en-medisyne-owerheid (FDA) dié land se besluit verdedig om voortydig massiewe bestellings te plaas om enige moontlike Covid-19-entstof te koop en sodoende die res van die wêreld geruime tyd toegang tot só ’n entstof te ontsê.

“Die groot verskil is natuurlik dat suurstofmaskers nie net in besigheidsklas beskikbaar is nie,” is die reaksie van Thomas Bollyky en Chad Brown, kenners oor internasionale betrekkinge, in die jongste uitgawe van Foreign Affairs.

Terwyl navorsers wêreldwyd koorsagtig werk aan meer as 170 entstowwe om die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport2 min read
Hou Kop – Deur By Die Harde, Koue Feite Te Hou
’n Jong boer word by Paul Roux in die Vrystaat vermoor. Ons kollektiewe spanningsvlak skiet op na 7 uit 10. Die EFF dreig met “aanvalle” op wit boere by die moordverdagtes se tweede verskyning. Spanningsvlak: 8. Later lei die EFF-leier Mbuyiseni Ndlo
Rapport1 min read
SA Se Nuwe Koningin!
Shudufhadzo Musida is gisteraand gekroon as die nuwe Mej. Suid-Afrika. Die 23-jarige Shudu, soos haar ondersteuners haar noem, het ’n BA-graad in politiek, filosofie en ekonomie (PPE) van die Universiteit van Pretoria. Sy het grootgeword in Ha-Masia
Rapport4 min read
Fopnuus Fnuik Hulp Aan Boere
Fopnuus oor vragmotors met noodvoer aan boere in brandgeteisterde distrikte wat kwansuis deur brandstigters geteiken word, is besig om broodnodige hulp aan dié gebiede te beduiwel. Landbouleiers sê die video’s, foto’s en boodskappe doen geweldig skad