Landbouweekblad

Uitvoermielies se prys laat veebedrywe knor

Rekordpryse word op die uitvoermark behaal vir mielies. Dit hou vele implikasies vir die plaaslike graanbedryf en veral die veebedryf in.

Die Oesskattingskomitee het einde Augustus sy sewende produksieskatting vir somergraanoeste bekend gemaak. Die oesproses is feitlik afgehandel. Die mielieoes word op 15,53 miljoen ton geraam, wat die tweede grootste mielieoes nóg is. Die uitvoer word volgens Graan SA op 2,85 miljoen ton geraam.

Vir die eerste keer is die uitvoerpryse van die mieliesurplus só gunstig dat die binnelandse prys teen einde Augustus hoër as R3 000/t was. Dit plaas intensiewe veebedrywe se voermarges onder erge druk; veral met die verwagting dat die binnelandse pryse van mielies en oliekoek hoog gaan bly.

Dit is

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad8 min read
Plaasverkope
BLINKPOORT (396) 161 ha, aan J T Beaurain Landgoed (Edms.) Bpk., van Comet Landbou (Edms.) Bpk., R4 300 000. BLINKPOORT (396) 52 ha, aan J T Beaurain Landgoed (Edms.) Bpk., van Marsa Boerdery BK, R1 300 000. BOSCHHOEK (385) 11 ha, aan S. du Plessis,
Landbouweekblad5 min read
‘SA Boere Sien Áltyd Lig Anderkant Die Tonnel’
Op Boer soek ’n vrou droog sy die trane af, is sy ’n skouer om op te huil en deel sy in die vreugde van boere se liefdesverhale. Vanjaar bied Marciel Hopkins dié program, waarin boere liefde soek en soms vind, vir die vierde jaar agtereenvolgens aan
Landbouweekblad2 min read
Stof Tot Nadenke
TOT dusver vanjaar het speenkalfprysbewegings ’n korrelasie van 99% met die speenkalfpryse van 2018 getoon, hoewel die pryse wat aangeteken is gemiddeld 7% laer as die gemiddelde prys in 2018 is. Dr. Johnny van der Merwe, direkteur van AMT, sê die af