Landbouweekblad

Geleenthede wink in suikerrietbedryf

Suikerbelasting, oftewel die gesondheidsbevorderingsheffing (HPL), is een van die grootste probleme waarmee die suikerrietbedryf te kampe het. Sedert dit op 1 April 2018 in werking gestel is, het dié heffing ’n verwoestende uitwerking op die bedryf gehad en tot vele werkverliese gelei, sê mnr. Cedric Mboyisa, kommunikasie-en-mediabestuurder van die Suid-Afrikaanse suikervereniging.

“Die kumulatiewe verliese van die bedryf weens dié heffing be-loop meer as R3,6 miljard. Die ander probleme het betrekking op onvoldoende tariewe en toenemende hoeveelhede suiker van Eswatini (Swaziland).

“Suikerproduksie in Suid-Afrika het die afgelope 20 jaar met byna 25% afgeneem – van 2,75 miljoen ton tot 2,1 miljoen ton per jaar. Die aantal suikerrietboere het in dié tydperk met 60%

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad9 min read
Gesukkel Met Finansiering Kry Grondprojek Nie Onder
Hulle wou al baie meer vermag het, maar deur te begin met dít wat hulle gehad het, is hy en sy vennote stadig maar seker besig om ’n boerdery staan te maak wat ’n beter toekoms vir hul kinders kan beteken, vertel Johannes Kamfer, terwyl hy na die vru
Landbouweekblad1 min read
PP Mong-trust Hou 30ste Suksesvolle Veiling
Die PP Mong-trust van Bertus Mong het op 4 Junie sy 30ste suksesvolle produksieveiling op die plaas Florina, Villiersdorp, aangebied. Die duurste Hereford-bul, lot 107, is vir R90 000 aan AS Isted van Barkly-Oos verkoop. Sewe bulle is teen gemiddelde
Landbouweekblad3 min read
RPO Bied Raad Oor Bek-en-klouseer
TWEE aangrensende eiendomme net buite Humansdorp en ’n plaas in die Zuurveld-gebied wat daarmee verbind word, het positiewe gevalle van bek-enklouseer opgelewer, terwyl ’n geval op ’n nie-verwante plaas 28 km wes van die aanvanklike besmette plaas oo