Weg! Ry & Sleep

’N SEILDAK OOR JOU KOP

Enige kampeerder sal vir jou sê ’n tent is ’n baie belangrike kopie as jy en jou gesin daaraan dink om te begin kamp. Maar daar is heelwat faktore waarmee jy moet rekening hou wanneer jy jou soektog vir ’n tent begin.

Ons het ons Facebook-vriende gevra om die raad te deel wat hulle al met jare se kamp wys geword het, en dit lyk of almal saamstem oor dié vyf wenke vir groentjies.

‘Ek stel voor jy kry

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep2 min read
Die Rustigheid Van Ruah
Ons probeer om minstens elke twee maande te gaan kamp en het ’n lys van kampplekke wat binne drie uur se ry van die huis af is. Ons het dus min oortuiging nodig om ons Howling Moon-tent in die Renault Duster te laai en vir ’n naweek in die pad te val
Weg: Ry & Sleep4 min read
My Vierde Kind
Wessel het jare lank ’n Land Rover Defender 300 TDi besit, maar dit het 12 jaar terug verander toe hy by ’n winkelsentrum in Rustenburg die bakkie raaksien waarna hy al soveel jare gesoek het. Kyk, ’n mens krap nie sommer ’n Defender 130 TD5 agter el
Weg: Ry & Sleep6 min read
In Die Knyp!
Die vulsel vir hierdie pastei word tuis berei, plat soos ’n pannekoek gemaak in ’n Ziplocksakkie, en dan gevries. Dit maak pasteimaak by jou bestemming so maklik soos ontdooi, vou en braai! (genoeg vir 6) • 1 groot ui, fyngekap• 2 vet wortels, ges

Related