LIEWE ELIZE
Sep 25, 2020
4 minutes
![f0048-01](https://article-imgs.scribdassets.com/7t5hd594xs855jpa/images/file5MA35WTZ.jpg)
SKOONMA TRAP OP TONE
V Ek kan my skoonma nie hanteer nie. Sy meng met alles in en weet net hoe om my meter op te jaag. Hoe hanteer ek haar sonder om kwaad te raak? K, SMS
A Hoe kan ’n mens jou verhouding met ’n inmengerige skoonma verbeter of minstens makliker daarmee saamleef? Hier is ’n paar wenke:
Tree sy nie altyd konsekwent op nie en hou soms van jou en soms nie? Dan sal jy moet kophou. Vra jouself af waaruit hierdie gemengde boodskappe aan jou kan spruit. Kan dit vrees, oordeel of vooroordeel wees? Soms help dit as
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days