Kuier

STOP NUKKE & GRILLE

Die inperking het die lewens van kinders geheel en al op kop sy gekeer. Nie net was hulle vir amper vyf maande in die huis gehok nie, maar hulle was ook ontneem van sosiale aktiwiteite en kontak.

Vir baie kinders en ouers was dié grendeltydperk’n blessing in disguise, maar vir ander was dit’n tyd vol frustrasie wat gelei het tot die aanleer van slegte gewoontes. Met dié dat die lewe stadig, maar seker terugkeer na normaal, is kinders weer terug skool toe. Hulle word ook uiteindelik weer in winkelsentrums en ander plekke toegelaat.

Gedurende lockdown het almal se roetines verander. Baie ouers moes die skoene van onderwyser, oppasser, broodwinner, ouer en kok volstaan. En natuurlik kan’n mens

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier4 min read
’n Man Soos My Pa
My pa sou vanjaar 80 geraak het. Hy is reeds in 2004 oorlede. John Benjamin Ruiter was ’n komplekse man van inbors en trots, maar in hierdie jaar wat hy 80 sou word, kyk ek terug op sy lewe en besef ek hy was ’n man van paradoks. Hy was ingewikkeld,
Kuier1 min read
Luister Dít
Beskikbaar op Spotify, Apple Music of enige podcast-app Dis ’n podcast oor al die vreemde dinge wat vandag en destyds gebeur het, wat jou soos Tyla gaan laat sê: “What the heck!?” In elke episode kry jy die jongste, vreemdste nuus gemeng met wilde hi
Kuier3 min read
Hallo, Liewe Kuier-lesers!
Soos ek hier tik, voel die afgelope week vir my net soos een groot blur. Twee grotes in ons familie het geval –my ouma, en net twee dae later (en ‘n dag ná haar begrafnis) kom die skoknuus dat haar jonger broer ook nie meer met ons is nie … My ouma,

Related