Landbouweekblad

Maak jou boerdery droogtebestand

Oral waar mnr. Dale Strickler kom om met boere oor herlewingslandbou te praat, word daar vir hom vertel: “Dit sal nie hiér werk nie.

“Ek het lank gesoek, maar ek weet nou waar daardie ‘hier’ is waarvan boere praat. Dit is ’n baie klein plekkie … Hier is tussen hul ore. Hiér is in hul kop.”

Strickler sou een van die hoofsprekers op Landbouweekblad en Graan SA se herlewingslandboukonferensies in Maart vanjaar gewees het, en was reeds in Suid-Afrika toe dit skielik afgelas moes word weens die Covid-19-pandemie. Hy het nogtans met ’n klompie boere op Reitz en Ottosdal gesels, waar twee van die konferensies sou plaasvind.

“Julle dink dalk nou: Wat weet dié Amerikaner, want julle reken jul toestande is heeltemal verskillend van myne. Kom ons kyk. Ek boer in Kansas, reg in die middel van Amerika. By my is die heel belangrikste hulpbron vir my boerdery

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
PP Mong-trust Hou 30ste Suksesvolle Veiling
Die PP Mong-trust van Bertus Mong het op 4 Junie sy 30ste suksesvolle produksieveiling op die plaas Florina, Villiersdorp, aangebied. Die duurste Hereford-bul, lot 107, is vir R90 000 aan AS Isted van Barkly-Oos verkoop. Sewe bulle is teen gemiddelde
Landbouweekblad3 min read
Pannar Dra Sterk By Tot Opbrengssukses
Dirk de Beer, wat dekades gelede sy eie boerderye tussen Bloemhof en Hoopstad op die been gebring het, sê Pannar Saad se uitstekende mieliebasters pas goed in by hul rotasiestelsel en is ’n integrale deel van hul besluitnemingsproses. Die Dirlyn-boer
Landbouweekblad1 min read
Sybokhaarboer Van Oos-Kaap Loop Wêreldrekordprys Met Haarbreedte Mis
Op die laaste veiling van die huidige somerseisoen, gehou op 4 Junie in Gqeberha, het FEC Farming van Willowmore ’n nuwe somerseisoen-rekordprys van R1 046/kg behaal vir ’n baal BSFFK-superstylkleinbokkiehaar van 23 mikron. Dit was net R6/kg te min o