Landbouweekblad

Vinniger wins met bome in potte

Om bome in potte te kweek, was tot nou toe duur en onprakties. Of dit ’n plastieksak of ’n rigiede pot is, dit bly in die pad en is ’n beslommernis.

Ellepot-tegnologie, waarvolgens die boom saam met ’n bio-afbreekbare “pot” geplant word sonder dat dit die deurlating van wortels, water, lug of bemesting belemmer, en boonop ontwikkeling versnel, bring egter ’n oplossing.

Die tegnologie kom uit Denemarke en bestaan uit ’n dun, bio-afbreekbare papiermembraan wat gevul word met ’n plantmedium waarin die onderstam gewortel en die jong boom gekweek word.

Die kwekerybome in ’n Ellepot word dus nooit uitgeploeg soos tradisionele kaalwortelbome nie. Die sterk én die fyn wortels bly heel en onaangeraak – van die kwekery tot in die boord.

Die sakkie kan met enige plantmedium gevul word, waaronder steriele veenmos, wat uitstekende wortelontwikkeling aanwakker. Die gebruik van ’n ste- riele plantmedium verminder die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad9 min read
Gesukkel Met Finansiering Kry Grondprojek Nie Onder
Hulle wou al baie meer vermag het, maar deur te begin met dít wat hulle gehad het, is hy en sy vennote stadig maar seker besig om ’n boerdery staan te maak wat ’n beter toekoms vir hul kinders kan beteken, vertel Johannes Kamfer, terwyl hy na die vru
Landbouweekblad1 min read
PP Mong-trust Hou 30ste Suksesvolle Veiling
Die PP Mong-trust van Bertus Mong het op 4 Junie sy 30ste suksesvolle produksieveiling op die plaas Florina, Villiersdorp, aangebied. Die duurste Hereford-bul, lot 107, is vir R90 000 aan AS Isted van Barkly-Oos verkoop. Sewe bulle is teen gemiddelde
Landbouweekblad3 min read
RPO Bied Raad Oor Bek-en-klouseer
TWEE aangrensende eiendomme net buite Humansdorp en ’n plaas in die Zuurveld-gebied wat daarmee verbind word, het positiewe gevalle van bek-enklouseer opgelewer, terwyl ’n geval op ’n nie-verwante plaas 28 km wes van die aanvanklike besmette plaas oo