Finweek - Afrikaans

Hoe om ’n finansiële borrel te identifiseer

saac Newton, een van die invloedrykste wiskundiges van alle tye, het ’n fortuin verloor met die South Sea-borrel van 1720. Gevra hoekom hy met sy wiskundige vermoë nie kon voorsien die aandeel sou ineenstort nie, het hy na bewering geantwoord hy “kon die malheid van die mense nie bereken nie”. En wie kan hom verkwalik dat hy honderde of duisende of soms miljoene mense se oënskynlik irrasionele gedrag nie kon verstaan nie – die malheid van die menigtes, soos die joernalis Charles Mackay dit in sy topverkoper van 1841 oor finansiële borrels noem. Mackay se

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans3 min read
Uitsonderlike Welvaart Oor 21 Jaar Geskep
min fondse kry dit reg om konstant die mark te klop. Die Coronation-top-20 is so ’n fonds. In die loop van sy 21 jaar lange prestasierekord het die fonds die plaaslike aandelemark se 15-voudige opbrengs in ’n 27-voudige opbrengs omgetower – ’n fenome
Finweek - Afrikaans4 min read
Fokus Op Die 31 Jaar Oue Orbis Global Equity-fonds
die Orbis Global Equity-fonds, een van die oudste in sy soort wat vir Suid-Afrikaanse beleggers beskikbaar is, is geruime tyd al ’n gunsteling onder beleggers. Die fonds is in Bermuda gevestig en het sedert sy ontstaan in 1990 ’n geannualiseerde opbr
Finweek - Afrikaans6 min read
Politici Probeer Eskom Kaap
andré de Ruyter, Eskom se uitvoerende hoof, is onder skoot en dis nie net sy toekoms wat in die weegskaal is nie. As hy gaan en beurtkrag stop, kan ons elektrisiteitsnetwerk ineenstort, wat tot ’n katastrofiese kragkrisis kan lei. Suid-Afrikaners bes

Related