Finweek - Afrikaans

Konsolidasie eindig

lue Label Telecoms se inkomste het vir die jaar tot 31 Mei met 10% tot R21,1 miljard gedaal. Dit sluit grootmaat-aankope van elektrisiteit, lugtyd Blue Label Telecoms het in November 2019 deur die weerstandslyn van sy langtermynbeertendens gebreek nadat hy aangekondig het dat hy 85% van sy belang in sy filiaal, Blue Label Mobile, vir R450 miljoen verkoop het. Ondanks sy rampspoedige belegging in Cell C, het die maatskappy se ander afdelings aansienlike opbrengste gelewer.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans3 min read
Uitsonderlike Welvaart Oor 21 Jaar Geskep
min fondse kry dit reg om konstant die mark te klop. Die Coronation-top-20 is so ’n fonds. In die loop van sy 21 jaar lange prestasierekord het die fonds die plaaslike aandelemark se 15-voudige opbrengs in ’n 27-voudige opbrengs omgetower – ’n fenome
Finweek - Afrikaans4 min read
Fokus Op Die 31 Jaar Oue Orbis Global Equity-fonds
die Orbis Global Equity-fonds, een van die oudste in sy soort wat vir Suid-Afrikaanse beleggers beskikbaar is, is geruime tyd al ’n gunsteling onder beleggers. Die fonds is in Bermuda gevestig en het sedert sy ontstaan in 1990 ’n geannualiseerde opbr
Finweek - Afrikaans6 min read
Politici Probeer Eskom Kaap
andré de Ruyter, Eskom se uitvoerende hoof, is onder skoot en dis nie net sy toekoms wat in die weegskaal is nie. As hy gaan en beurtkrag stop, kan ons elektrisiteitsnetwerk ineenstort, wat tot ’n katastrofiese kragkrisis kan lei. Suid-Afrikaners bes