Belegging in vaste eiendom ná die inperking – verdoem en geZoom?
Oct 02, 2020
2 minutes
Deur Vincent Anthonyrajah
dit is redelik om te dink dat dit neusie verby is met belegging in vaste eiendom. Die massiewe groei in Zoom (die videokonferensieverskaffer) se inkomste in sy jongste resultate sal kommerwekkend vir beleggers in eiendomsbeleggingstrusts (reits) wees as hulle kantoorblootstelling oorweeg.
Daarbenewens gee die ineenstorting in Britse reits met ’n fokus op kleinhandel, soos Hammerson en Intu, beleggers goeie rede om te vrees
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days