Finweek - Afrikaans

Die geleentheidskoste om jou eerste eiendom te koop

om te besluit of jy gaan koop of huur waar jy wil woon, is ’n belangrike keuse – veral vir die mense wat beplan om hul eerste eie woonplek te betrek. Kom ons neem die voorbeeld van twee jong professionele paartjies wat dit moet oorweeg om hul eerste eiendom te koop of nie.

Veronderstel die twee paartjies werk in een van die land se stede en wil waarskynlik in die gewoel van Groenpunt in Kaapstad, Umhlanga Rocks in Durban, Bryanston

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans3 min read
Uitsonderlike Welvaart Oor 21 Jaar Geskep
min fondse kry dit reg om konstant die mark te klop. Die Coronation-top-20 is so ’n fonds. In die loop van sy 21 jaar lange prestasierekord het die fonds die plaaslike aandelemark se 15-voudige opbrengs in ’n 27-voudige opbrengs omgetower – ’n fenome
Finweek - Afrikaans4 min read
Fokus Op Die 31 Jaar Oue Orbis Global Equity-fonds
die Orbis Global Equity-fonds, een van die oudste in sy soort wat vir Suid-Afrikaanse beleggers beskikbaar is, is geruime tyd al ’n gunsteling onder beleggers. Die fonds is in Bermuda gevestig en het sedert sy ontstaan in 1990 ’n geannualiseerde opbr
Finweek - Afrikaans6 min read
Politici Probeer Eskom Kaap
andré de Ruyter, Eskom se uitvoerende hoof, is onder skoot en dis nie net sy toekoms wat in die weegskaal is nie. As hy gaan en beurtkrag stop, kan ons elektrisiteitsnetwerk ineenstort, wat tot ’n katastrofiese kragkrisis kan lei. Suid-Afrikaners bes