Geregistreerde huis bied veerkrag
Oct 02, 2020
3 minutes
Deur Illana Melzer en Kecia Rust
![f0031-01](https://article-imgs.scribdassets.com/9hvfjlczr485ny2j/images/fileUMM8E0PW.jpg)
edert 1994 het dieSuid-Afrikaanse regering se nasionale behuisingsprogram na raming 3,4 miljoen wooneenhede voltooi en dit aan die gesinne met die laagste inkomste in die land oorhandig. Na raming is 2 miljoen van hierdie huise formeel in die aktekantoor geregistreer, en net minder as ’n derde van alle geregistreerde residensiële eiendomme in SA is nou subsidiebehuising. Vir huishoudings wat gelukkig genoeg was om ’n gesubsidieerde huis te kry, is dit waarskynlik die waardevolste bate wat hulle ooit sal besit.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days