Kwellings oor Biden kan goud laat skitter
Oct 02, 2020
3 minutes
Deur Schalk Louw
op 18 September 2020 het Zach Pandl, ’n strateeg by Goldman Sachs, ’n verslag uitgereik waarin hy eerskomende November as ’n “November om te onthou” beskryf het. Amerikaanse kiesers sal op 3 November vir die 59ste maal na die stembus gaan om te kies wie hul president vir die volgende ampstermyn sal wees.
Ek gaan beslis nie my tyd vandeesweek gebruik om te praat oor wie ek dink die verkiesing gaan wen nie, maar ek
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days